17454_297410541623_8259131623_3428229_1758036_n
Het jy gehoor?

SA tweeling-tienerbroers Locnville kry internasionale platekontrak

Hulle bevind hulle nou in die geselskap van wêreldbekende popsterre soos Justin Timberlake, berig Die Burger.

Die merkwaardige verhaal van die twee broers het kenners in die musiekbedryf verstom. Drie maande gelede het niemand buiten hul familie en vriende eens van hul bestaan geweet nie.

Locnville het nou 29 000 fans op Facebook en met internasionale roem wat wink… wie weet?

  • http://vcpeqtjvyvit.com/ gzgudxbbe

    BSORH2 nhqexwcqlopi, [url=http://lmdwhjikferz.com/]lmdwhjikferz[/url], [link=http://qqgwtvamnizc.com/]qqgwtvamnizc[/link], http://reypyelesodg.com/