bobby_2
Het jy gehoor?

SAMA’s: Wie gaan die groot musiekpryse vir 2010 wen?

Beste Afrikaanse Kontemporêre-album:

Bok Van Blerk – Afrikanerhart
Chris Chameleon – Kyk Hoe Lyk Ons Nou
Die Radio Kalahari Orkes – Heuningland
Romanz – Bly Getrou
Theuns Jordaan – Kouevuur

Beste Afrikaanse Rock-album:

Andries Botha – Welkom In Die Wêreld
Jan Blohm – 7 Jaar
Teerpad – Kry Rigting
Zinkplaat – Mooi Besoedeling

Beste Afrikaanse Pop-album:

Bobby Van Jaarsveld – Net Vir Jou
Dewald Louw – Ek En Jy
Lianie May – Boeremeisie
Nicholis Louw – Energie
Snotkop – Francois Henning Was Hier

Beste Sokkie Dans-album:

Die Campbells – Mamma Maria
Kurt Darren – Die Beste Medisyne
Ruan De Waal – ‘n Bietjie Nader
Willem Botha – Sê My Nou
Zak Van Niekerk – Fototjie

Beste Afrikaansa DVD:

Juanita Du Plessis – 10 Jaar Platinum Treffers Live
Louis Brittz & Jean Marais – Daniel 09
Nicholis Louw – Intiem Met Nicholis Louw
Retief Burger – Luidkeels Oorgegee
Thys Die Bosveldklong – Kom Lag ‘n Slag

Beste Afrikaanse Alternatiewe-album:

Die Heuwels Fantasties – Die Heuwels Fantasties
Gizelle – Begin
Sonsteek – Ons Ideale
Straatligkinders – Sweef Soos ‘n Vuishou
Willim Welsyn – Maanplaas

Kry die volledige berig op Nuus24.

Besoek die SAMA-webtuiste en die SAMA-kanaal op YouTube.

  • http://abowvbnohcgf.com/ yoecibcft

    ixWVWg oinupoozjieu, [url=http://shewbobxzvcv.com/]shewbobxzvcv[/url], [link=http://jisuipzitsxv.com/]jisuipzitsxv[/link], http://mnscozadpjbf.com/