SKERMGREEP: YouTube/W Magazine

SKERMGREEP: YouTube/W Magazine

Het jy gehoor?

Samuel L. Jackson is ‘Gone with the Wind’ se Rhett Butler!

“Frankly, my dear, I don’t give a damn.” Selfs al het jy nog nooit die ikoniese rolprent Gone With the Wind gesien nie, sal jy steeds weet dat Rhett Butler (Clark Gable) iewers vir Scarlett O’Hara (Vivienne Leigh) goed in haar maai stuur.

Al ooit gewonder hoe ander akteurs, soos Samuel L. Jackson of Charlize Theron, dié frase sou gesê het? Wel, W Magazine het vir hulle en 27 ander akteurs gevra om hul inner Rhett en Scarlett te vind.

Embed from Getty Images

Kyk net Samuel se uitdrukkings

Screen Shot 2016-01-20 at 11.07.45 AM

SKERMGREEP: Youtube/W Magazine

Screen Shot 2016-01-20 at 11.08.06 AM

SKERMGREEP: Youtube/W Magazine

Screen Shot 2016-01-20 at 11.08.25 AM

SKERMGREEP: Youtube/W Magazine

In die oorspronklike dialoog moes die akteur Clark Gable net gesê het: “Frankly, my dear, I don’t care.” Maar Clark het gevoel dis nie treffend genoeg nie en het toe self op die ikoniese frase besluit. Ons is bly, want anders sou dít nie in die agtste posisie op IGN se lys van ikoniese film-oomblikke gewees het nie. (Terloops, in die nr. 1-posisie is “I am your father van Star Wars: Episode V – The Empire Strikes Back.)

Kyk na die oorspronklike toneel

Nou kyk jy die moderne weergawe

Bronne: W Magazine

Lees nou