Melissa McCarthy Sandra Bullock the heat 2013
Het jy gehoor?

Sandra Bullock en Melissa McCarthy op rooi tapyt

Ons sien baie uit hierna! En as jy Bridesmaids geniet het, of ‘n groot Bullock-aanhanger is, gaan dié ‘n lekker aand uit wees. Bullock en McCarthy was gisteraand (23 Junie) op die rooi tapyt in New York vir die premiére van The Heat wat op 28 Junie daar begin wys. McCarthy se man, Ben Falcone, het ook ‘n rol in die fliek. Sandra was op die rooi tapyt in ‘n Ermanno Scervino-rok en Bottega Veneta-skoene. Kyk hier na die lokprent