Sandra Bullock FOTO Gallo Images/Getty Images

Sandra Bullock FOTO Gallo Images/Getty Images

Het jy gehoor?

Nuwe baba: Sandra Bullock ontken gerugte

Die Oscar-bekroonde aktrise Sandra Bullock ontken dat sy nog ’n baba aangeneem het, berig E! Online

Poniekoerante soos Radar het vroeër dié maand berig dat die 51-jarige donkerkop ’n babadogtertjie ryker is. Dié gerug het soos ’n veldbrand versprei.

’n Joernalis het haar tydens ’n onderhoud oor haar opkomende fliek, Our Brand Isduidelik gemaak dat daar net een aangenome kind in haar huis is. Sy het bygevoeg dat sy dit nie ’n geheim sal hou indien sy nog ’n kind wil aanneem nie.

Sandra het in 2010 haar eersteling, Louis (5), aangeneem net voordat sy van Jesse James geskei is.

sandra_bullock

Bronne: Radar en E! Online

Lees ook 

ZZZ

Skryf HIER in vir dié kompetisie