FOTO: Facebook Elizma Theron

FOTO: Facebook Elizma Theron

Het jy gehoor?

Sanger Elizma Theron se pienkvoet nóú op pad

Nes sy sussieEli-zé, het NJ ook besluit om vroeër te kom as wat hy moes. Die sangeres Elizma Theron het ‘n paar uur gelede op Facebook gesê sy is in die hospitaal en gaan binnekort kraam.

Dit sal Elizma en haar man, Nico, se tweede kind wees.

FOTO: Albert Bredenhann

FOTO: Albert Bredenhann

Baie geluk, Elizma en Nico!

Lees nou

FOTO’S: Sangeres Elizma Theron deel haar swangerskapfoto’s