Het jy gehoor?

Sanger Helenè Bester kritiek ná noodkeiser

‘n Gebedsversoek is deur vriende en kennisse begin vir die sanger Helenè Bester se herstel. Sy het na bewering gister inwendig begin bloei en moes inderhaas ‘n noodkeisersnit kry. Sy was 32 weke swanger en haar baba is oorlede.

Dit lyk of sy op hierdie oomblik stabiel is, maar sy kry steeds bloedoortappings.

Vanoggend het ‘n Facebook-vriendin Belinda Brönner die volgende op Helené se Facebook-muur geskryf: “Helene Bester, het ons almal se gebede baie nodig, Sy was agt maande swanger en het inwendig begin bloei. Het nood kieser gehad, hartseer die baba is dood. Klont in haar long, kan dit nie oplos nie, want sy bloei nog inwendig. Haar lewe is ernstig in gevaar.
Here wees asb vir Helene genadig en voorsien in ‘n bo natuurlike wonderwerk. Ons dien ‘n groot God . Gee haar nou vertroosting en omferm haar met u onvoorwaarderlike liefde.
Stuur aan, sodat almal saam kan bid vir haar. Waar twee en meer mense in Jesus naam saam bid gebeur daar wonderwerke.”

Nóg woorde van ondersteuning is besig om in te stroom op sosiale netwerke soos Facebook en Twitter, soos Jay wat pas getwiet het: “Ons gedagtes is by jou @helenebester”.

Steve Hofmeyr het laat weet: “Ek verneem Helenè Bester lê in ICU. Geboortekomplikasies. Sy is n engel en verdien almal se gebede. Sterk aan kollega.”

Juanita du Plessis skryf “My gebede gaan uit na jou @HeleneBester, my mede kollega.. God is Groot! Mag jy spoedig herstel! x”

* Helené se Facebookblad

  • Susan

    Dis vreeslik. Baie sterkte.

  • Amanda du Plessis

    Ai, my gebede is met jou Helene. Jy is nog altyd my gunssteling Afrikaanse sangeres. Baie sterkte en steun op die Here.

  • amanda du plessis

    *gunsteling

  • Ann Hattingh

    Sterkte Helene!

  • Michélle du Plessis

    Baie sterkte Helene. Ons bid vir jou! Mag God jou deur die tyd dra! Ons weet HY is ALMAGTIG en dat HY altyd die beste weet! Ons vertrou jou in die Hand van ons Almagtige Vader! Amen!

  • mariette

    Ai dus so hardseer as n mens lees in n koerant van bekende mense wat in gevaar is of oorlede is. Helena jy is n wonderlike mens en is so hardseer om te hoor van jou babatjie en als, maar mag jy vertroosting kry by jou familie,vriende en jou mede kollegas en al die RSA mense jou dra deur die moeilike tyd.

    En daar waar jou lewe ook in gevaar is in die ICU druk deur en raak gou gesond want jou familie en almal het jou nog nodig. Dus so moeilike situasie dat ons as mense weet nooit hkm dinge so uitdraai nie, maar net God weet hkm. Ons almal dink aan jou en bid vir beterskap toe. Raak gou gesond en sterkte daar Helene Bester.

  • Annatjie Oelofse

    Sterkte Helene ons dra jou op in ons gebede God is GROOT.

  • louise

    baie sterkte Helene mag God jou seer en pyn weg vat en Ons Vader weet altyd beter.
    met al my liefde en gebede bid ek vir jou en jou man.

  • Annatjie Ferreira

    *Ons Le Jou By Jesus se Voete Neer*Ons bid Dat Jesus Jou Volkome Sal Genees Jou Styf Vas sal Hou En Jou Vertroos!Baie Liefde!

  • Joannnie

    Dit is Baie hartseer !!!!!

    Sterkte Helena , ons dra jou en jou man in ons gebede op ! Ons verstaan nie nou hoekom JESUS jou ENGEL kind kom haal het nie , maar JESUS weet !

    Dink jou jou !

  • Yolande de Klerk

    Ek dink aan Helene en familie. So vreeslik jammer om te hoor oor die kleinding. En hoop natuurlik jy herstel spoedig, Helene xxx

  • Marcelle

    In gebed sal ons saam met jou wees en ons Almagtige God vra om jou in sy hande teneem en gesond te maak.

  • Elmarie de Vaal

    Ai Heleen, wàt sê mens in hierdie seer tyd! Mag God vir julle styf vashou in Sy arms! Ons bid vir jou vir ‘n spoedige herstel!

  • Natasha

    Ai dis baie sad…dink aan jou Helene….sterkte!

  • Henriette Muller

    Sterkte Helene. Weet dat God jou sal dra deur die moeilike tyd. Ek bid vir jou!

  • Sonja Uys

    my hart gaan uit vir julle se GROOT verlies…….ek glo dat Jesus SY hande van genesing op jou sal plaas en ook deur hierdie tyd dra! Baie sterkte ook aan jou man………Jesus laat ons NOOIT alleen nie!! BAIE BAIE STERKTE VIR JULLE…..dink aan julle in hierdie moeilike tyd xx

  • Elize Erasmus

    Ons bid jou sterkte en volkome herstel toe na jou verlies.

  • Christa Fraser

    Helene, ons dink aan jou in ons gebede, dit Is jammer dat jy jou baba moes verloor nog voor jy hom/haar kon ontmoet en vreugde van ma wees deel. Baie sterkte, spoedige herstel word jou toegewens.

  • Andre van Wyngaardt

    Dis verskriklik hartseer om te verneem hiervan. Net nou-die-dag het ons jou CD getiteld "Oorgee" gekoop en weer die lag in jou pragtige sangstem gehoor. Mag die Here gee dat jy steeds, selfs na hierdie ongelooflik hartseer ondervinding die lag in jou stem sal behou en vinnig aansterk. Liefde, Andre & Pieter

  • Janine Klop

    Dierbare Here, ons ken nie U wee nie, maar vertrou volkome op U!
    Helene en haar gesin gaan deur "n ongelooflike moeilike en hartseer tyd
    en al wat ons kan doen is om hulle voor U voete neer te le en te vertou
    vir volkome genesing fisies sowel as geestelik
    Dankie dat hulle in U hande is.
    Amen xx

  • christa Cloete

    Baie sterkte my hart gaan uit na jou toe ons klomp hierop die Noordwes-Universiteit se Puk Kunste bid vir jou en jou gesin! Baie sterkte!

  • Hettie

    Vir ons Koning Jesus is alles moontlik mag jy op die oomblik net Jesus se arms om jou voel. Dankie Jesusus dat U haar toe vou in U arms

  • Essie Els

    Ons Dien n Almagtige Groot God!, Vader ons glo dat u Helene Sal aanraak Liewe Here! Die gebede van ons harte roep uit na u!, dankie Here vir u Hand oor haar! Ons eer u Here! In Jesus Naam Amen!. Essie Els

  • Nadia Joubert

    Dankie almal!!!!!!God is groot!!!!My sussie is stabiel.Steeds in ICU.Bid vir die verlies en paadjie wat voorlê.

  • Marthie

    My gebede is by jou Helene. God is by jou.

  • Anita de Jager

    Baie sterkte vir jou en jou man. Mag die Here julle die krag gee om hierdeur te kom en dat jy gou sal aansterk.

  • Marietjie Struwig

    Sterkte Helan ons bid vir jou herstel en die Krag van Bo sal altyd by jou wees

  • Bruno Andries

    Het Helene ontmoet April 2012 by KKNK, lieflike vrou. Jammer oor groot verlies, word gou gesond liefste Helene xxx

  • Riekie geyser

    Sterkte aan jou en jou familie Helene. Dis ‘n groot verlies, mag die Here ‘n wakende hand oor jou hou. Ons dink aan jou.

  • Louise Kotze

    Bid vir jou. Mag Jesus jou styf vashou in hierdie hartseer tyd. Ek dink ook aan jou man, hy het ook nou saam met jou ons almal se gebede nodig. Spoedige beterskap!

  • Ernestine Frick

    Baie sterkte vir jul gesin en familie, mag Jesus jul styf vashou in hierdie hartseertyd. Ons bid vir spoedige herstel vir jou, Helené.

  • roset coppens

    Ook ver oor die oseaan is daar mense die voor jou bid liewe Helene…. Blyf gelo in die Here! Hy alleen ken die plan van ons lewe!!
    Mag Hy jou styf onder se Vlerke hou en beskerm…. baie sterkte Helene

  • monica vermaak

    Ons bid vir julle!!!
    God sal vertroosting bring xx

  • Marthie

    Helene ek kan nie ophou bid nie. Mag God jou veilig hou.

  • Sanita

    Vader vertroos en versterk asb hierdie vrou en genees haar asb volkome in Jesus naam.

  • Bianca Bridgens

    Baie baie sterkte aan al julle famielie, ons bid en glo jy sal gesond word ! God vat al die beste mense eerste jou baba is veilig in SY hande !!! Ons dink aan julle X0X0X0X0

  • Ane

    SJOE dis vreeslik baie sterkte daar Helene …. Dink Aan jou !

  • Alta Labuschange

    Dit is so tragies. Helene ons bid vir jou.
    Alta

  • Rencha Jacobs

    Bid vir jou Helena! So jammer van jou dogtertjie!

  • Hanri van Wyk

    Baie sterkte aan Helene! Ons weet die Here se hand van genesing is daar oor jou in die hospitaal! Sterkte

  • Babs Cloete

    ‘n Dubbele terugslag – hoe hartseer. Ons dink aan jou, Helené! Sterk wees.

  • Hettie Stander

    Ons bid vir julle, Helene.

  • Maureen Jansen van Rensburg

    Ons hier in Namibia bid ook vir jou spoedige herstel!!! Ons het n groot God!!!!! Baaie sterkte ook aan die familie!!

  • Nicky Hayward – PE

    My gebede is saam met haar vir vinnige herstel. En ook my gebede is aan haar en familie met die afsterwe van hul baba. Maar baba is veilig by onse Vader. Dit is so hartseer as sulke dinge in die lewe gebeur, maar ons weet God het n plan vir ons almal.

    Alle sterkte

  • Jadie Gerber Herbst

    Ai 🙁 … Kan my nie indink hoe die arme vrou moet voel nie ! Ek bid dat God haar in sy hande sal vou en haar vertroos soos net Hy kan. Ek bid dat daar weer lig sal wees aan die einde van die tonnel. Wees sterk! Glo en vetrou Hy het ‘n doel met jou en met alles! Dink regtig aan jou en j familie! **

  • Bianca Diedericks

    Baie sterkte Helene ek dink aan jou en ek Bid vir jou!!
    Jys n sterk vrou!! God is daar by jou!!
    Ons bid nou vir Herstelling
    "Dankie Jesus vir Herstelling Hou hierdie pragtigge vrou in U hande en vat al haar pyn
    en hartseer weg!!"

    Sterkte
    Bianca
    xxx

  • Margie du Plessis

    Helene, sterkte vir julle en gou beter word. Kry krag van God, dis al wat julle hier deur sal dra.

  • Mandy

    Liewe Helene & gesin. Ek voel saam met jou hartseer – is huidiglik 30 weke swanger na ‘n vorige miskraam. My hart trek saam van pyn as ek aan jou en jou naastes dink! Ons kan net bid vir die Allergrootste se grootste genade.

  • Lyudmyla Heath

    Helenatjie, May the Lord be your Hope and Comforter. May He strengthen you. We pray for fast recovery and healing. May God be your joy, peace and faith.

    "But those who trust in the LORD will find new strength. They will soar high on wings like eagles. They will run and not grow weary. They will walk and not faint." Isaiah 40:31

    We are thinking of you! Lots of love!!!

  • Jannie

    Sterkte

  • Natasha Pretorius

    Liefste Helene, hoop ju herstel volkome, my hart gaan uit na jou en jou man, woorde nie genoeg. Weet dat God jou baie lief het, jy is n engel. Iemand het vir my met my ma se dood die boodskap gegee," As God ploeg beplan Hy om te saai" Baie liefde Natasha

  • Suzette

    Baie sterkte en die genade van ons Hemelse Vader sal vir haar genoeg wees en haar omarm, alles het ‘n doel en as sy gesond is en aangesterk het kan hul mos wees ‘n ou babatjie gaan haal en dan sal sy al hierdie dinge verstaan en haar ander kindertjies baie waardeer, Mag die Vader se liefde jou en jou man omhels en vertroos.

  • Christa Lombard

    Liewe Helene,
    Wat ‘n vreeslike skok en hartseer. Ons bid vir jou en Jacques. Net Jesus kan julle regtig troos. Steun op Hom en word asseblief gesond.
    Baie liefde

  • Chiarina

    By God is NIKS onmoontlik nie! Ek bid jou ‘n volkome herstel toe.

    So jammer oor jou babetjie

  • Sonia Twigge

    Baie baie sterkte Helene, ons bid vir herstel, so jammer om te hoor van die baba, ons bid saam vir jou en jou man

  • Tynnielle Boucher

    Praying for you at this tragic time…

  • Melanie Du Plessis

    Sterkte Helene. Spoedige herstel. Mag God jou volkome genees. Mag Hy vertroosting bring in jou hart.

  • Hannes en Alta Britz

    Helene mag Sy Genade vir jul genoeg wees!! Agnita, ‘n spesiale drukkie van ‘n ouma, vir jou!! Ps 25 – Ek rig my oë op na U. Liefde

  • Frances

    Baie sterkte word jou en jou familie toegewens, en ons bid op spoedige herstel, die lewe gaan aan maar onthou daar is net een wat jou hand sal neem en jou lei in hierdie hartseer tyd GOD want Hy is wonderlik en laat nie sy kinders alleen nie.

  • Cecilia Easthorpe

    Sterkte Helene bid vir jou xxxx

  • Tanja

    My liefste PUK eerstejaartjie. Jy’s nog altyd vir my so geliefd. Ek is so jammer om van jou kindjie te hoor. Ek bid dat jy volkome sal herstel en dat God jou nog gespaar sal hou vir jou geliefdes. Helene, ons liewe Vader sal julle troos, ek glo dit! Al my liefde en gebede xxx

  • JOANNE SLIPPERS

    HOE GRAAG SOU EK JOU WOU TEEN MY HART DRUK EN SE ALLES IS OKAY NOU KAN EK NIE MAAR EK BID DAT JESUS JOU SAL TOEVOU MET SY GROOT LIEFDE EN GENADE. BAIE STERKTE VIR JOU GESIN DEUR HIERDIE MOEILIKE TYD JY IS IN ONS GEBEBE JESUS SAL WEER GESOND MAAK. EK DINK AAN JOU EN BID SO BAIE BAIE LIEFDE EN STERKE JOANNE SLIPPERS

  • Leonora Pretorius

    Liewe Helene! So jammer om te hoor van julle groot krisis en hartseer . Ons bid dat jy spoedig sal herstel. Moenie moedeloos word nie. Jy is baie spesiaal vir ons almal. Liefde, Leonora en gesin ,Springs

  • Marie Keyser

    By die Here is Niks onmoontlik nie! Mag Hy julle toevou met Sy Liefde,vertroos+volkome genees. My gebede gaan met julle.

  • Hannetjie

    So jammer oor jou groot verlies…mag die Here jou aanraak….sterkte aan jou en al jou familie…..GBU

  • Marthie

    Helene ek bid vir jou en jou geliefdes. Sterkte en spoedige beterskap,

  • Hanlie Nel

    Sterkte Heleen, familie en vriende. Mag God sy hand van beskerming om jul vou.

  • Christina

    Dis ‘n baie groot eina! baie sterkte, bid vir herstel

  • Amanda

    Sterkte Helene. Net die Here kan julle werklik dra en krag gee in hierdie tyd. Vertrou op Hom vir volkome herstel en ook om julle te vertroos in hierdie tyd van verlies. Ons sal nooit die wee van God verstaan nie, maar onthou HY is in beheer, Hy sal julle vertroos en weer vir julle voorsien.

  • Katie

    Die trane drup op my lessenaar soos ek huil. Alle sterkte vir julle. Met jou hand in GOD se hand, sal alles uitwerk!!!

  • Tant An van Jeffreysbaai

    Jacques en Helene, So jammer om te hoor! Ek dink aan julle in hierdie tyd. God alleen bring vertroosting. Dra ook my meelye oor aan jou ouers, Frits en Ella.

  • Rochelle Pike

    Jacques en Helene, my hart is baie seer vir julle. Jacques my vriend, sterkte, dink aan julle.

  • JOHAN VAN VUUREN

    MY INNIGE SIMPATIE HELENE , JACQbUES, AGNITA EN FAMILIE EN. BAIE. STERKTE VIR SPOEDIGE EN. VOLKOME HERSTEL, HELENE! EK BID SONDER OPHOU … JOHAN VAN VUUREN

  • Elsie

    Helene jy is altyd vir my so pragtig, met die mooiste bos hare… mag jy en jou man krag ontvang om hierdie hartseer te verwerk…

  • Sherrine Beeslaar

    Vrede vir julle in die hartseer tyd Helene. Mag jy en jou gesin toegevou word in liefde vir die moeilike dae wat wag. Die Here seen julle en hou julle in sy arms toegedraai met hope Liefde!

  • Anna-marie

    Ons aan bid n ALMAGTIGE GOD by HOM is niks onmoontlik ! Bid ook vir sterkte om die verlies van die baba te bowe te kom. Baie sterkte

  • Tinus B

    Baie sterkte vir julle! Mag julle vertroosting vind.

  • Ina Wiid

    Sterkte ons bid vir julle! Mag God julle styf vashou!

  • Ronel Z

    God se genade is groot Ek bid vir spoedige beterskap en krag vir die familie in hierdie donker ure wat almal na aarde antwoorde soek!

  • Wilna Beukes

    Sterkte ek dink aan jou. Steun op die Here, vriendelike groete uit Vilanculos Mazambique

  • Marietjie Steenberg

    Helene, jy is vir ons baie spesiaal met jou pragtige stem! Mag ons groot Geneesheer jou nou aanraak en jy spoedig volkome herstel. Sterkte!