FOTO: Facebook

FOTO: Facebook

Het jy gehoor?

Sanger Pieter Smith verloof

Die Afrikaanse sanger Pieter Smith is verloof!

Pieter Smith het onlangs verloof geraak aan sy meisie van die afgelope paar jaar, Yolandi Stofberg.

En as ons so na al die gelukwensings kyk, lyk dit of hul vriende al lank reeds weet dat dié twee bedoel is vir mekaar:

Baie geluk aan @pietersmith en @YollasSt wat gisteraand verloof geraak het!! Nou begin die lewe!

A photo posted by Jakkie Louw Propvol (@louwjakkie) on

Baie geluk, julle!

Lees nou