riana-nel-die-regte-tyd (1)
Het jy gehoor?

Sangeres Riana Nel se pienkvoet is hier!

Riana Nel se eersteling is gebore. Haar seuntjie het vandag om 12:00 in die wêreld gekom, net mooi ’n dag ná die koms van Bobby van Jaarsveld se dogtertjie, Armani!

Sy en haar man, Cornel de Beer, is in 2013 getroud. Die naam van hul seuntjie is nog nie bekend nie.

Baie geluk, Riana en Cornel!

Lees nou

Bobby van Jaarsveld se dogtertjie, Armani, is hier!