FOTO: Instagram / @britmaack

FOTO: Instagram / @britmaack

Het jy gehoor?

Sanger Taylor Swift speel strooimeisie

Ondanks haar besige skedule het die popsanger Taylor Swift steeds tyd om “normaal” te wees. Die afgelope naweek was Taylor die strooimeisie by die troue van haar beste vriendin, Britany Maack.

Taylor en Britany is van kleintyd af vriende en ken mekaar sedert Taylor 10 dae oud was. En Taylor en die bruidegom, Benjamin LaManna, ken mekaar al van kleuterskool af!

Freshman year.

A photo posted by Taylor Swift (@taylorswift) on

Yup, this is what 2002 looked like #bracesandbighair @taylorswift #1989isplatinum A photo posted by Brit Maack (@britmaack) on

Kyk na die troue

  Senior year.   A photo posted by Taylor Swift (@taylorswift) on

the best friend, the best family, the best groom and the best day

A photo posted by Brit Maack (@britmaack) on

Lees nou