Het jy gehoor?

Sangeres Charlize Berg se nuwe haarkleur

Net Dinsdagaand nog het die blonde Charlize Berg ons vermaak by die gala-aand van SARIE Voorbladgesig van die Jaar toe Monique Sutherland en Ninette Theron as die wenners aangewys is. En nou spog Charlize met ’n nuwe haarkleur.

Charlize het foto’s van haar nuwe ombré-voorkoms op haar Twitter-blad gedeel. Wat dink jy van haar nuwe haarstyl?

Los kommentaar onderaan dié artikel, of deel dit met ons op ons Facebook– of Twitter-blad!

Só het Charlize Dinsdagaand tydens die SARIE Voorbladgesig van die Jaar-geleentheid met haar blonde kapsel gelyk.

FOTO: Phyllis Green

FOTO: Phyllis Green

FOTO: Phyllis Green

FOTO: Phyllis Green

FOTO: Phyllis Green

Charlize, Elma Smit en Bobby van Jaarsveld by die 2014 SARIE Voorbladgesig van die Jaar-gala-aand FOTO: Phyllis Green