Het jy gehoor?

Sangeres Nedine Blom: Dié fliek inspireer my

“Sy is deur diep waters, is stief behandel en misken. Tog het sy aanhou glo in haar droom en talent. Dit het baie uithouvermoë geverg. Die pad wat ons kies, kan soms ongenaakbaar wees, en erkenning is nie volop nie, maar ons is elkeen gebore vir ’n spesifieke doel. Ek het ook al in my loopbaan so ’n lang pad gestap en moeilike tye beleef. Dis so belangrik om te droom en aan te hou glo. Dis nie hoe hard jy val wat saak maak nie, dis die manier waarop jy opstaan.”

Kyk die voorskou van dié aangrypende fliek

Besoek ook Nedine se webtuiste

  • http://wnrkctvkrlmt.com/ msloni

    CUe4me vamqmyssyhzk, [url=http://wzxmhpemdkfd.com/]wzxmhpemdkfd[/url], [link=http://ibwtpeoddxvl.com/]ibwtpeoddxvl[/link], http://wsxzghozqcvb.com/