Het jy gehoor?

Sarah Jessica se nuwe Sex and the City-parfuum

Sex and the City se Carrie Bradshaw in ‘n bottel. Ja, Sarah Jessica Parker se heel nuutste parfuum, SJP NYC, is ontwerp met haar Sex and the City-karakter Carrie Bradshaw in gedagte. Dit kom na twee ander heerlike parfuums, Lovely en Covet, wat sy ontwerp het.

“Jy moet vir Carrie sién in die strate van New York met ‘n blomrok aan op pad om iemand te ontmoet of om saam met haar vriendinne te kuier,” het Sarah Jessica gesê.

“Die eindproduk was vir my baie verrassend. Dis nie noodwendig die geurnote waarna ek noodwendig self aangetrokke voel nie, maar ek’s mal daaroor.” (Bron: Handbag.com)

**Lees ‘n eksklusiewe onderhoud met Sarah Jessica Parker op sarie.com

Kuier agter die skerms toe die advertensieveldtog geskiet is:


  • LAmsy2 onwoygdncwhe, [url=http://pdvtuunkapvc.com/]pdvtuunkapvc[/url], [link=http://zgrrgpexpvhr.com/]zgrrgpexpvhr[/link], http://benepjqaourt.com/

  • Linx

    Articles like this ralely grease the shafts of knowledge.