KYK FOTO'S: Mode-wenners by gistraand se MET-Gala
Die Metropolitan Museum of Art se jaarlikse kostuumbal, die grootste aand in mode, het gisteraand in New York plaasgevind en die uitrustings by die langverwagte fondsinsamelingsgeleentheid het glad nie teleurgestel nie.