homepage
Het jy gehoor?

sarie.com – kyk hoe lyk ons nou!

Kry ál die nuus – celebs, kos, mode, aktueel, skoonheid en dekor – eerste en maklik.

Dis jou wêreld op sarie.com.

  • Engelse resepte

    SARIE KOS Somer 2008SARIE KOS Herfs 2009

SARIE KOS Somer 2008 en Herfs 2009 se resepte is nou in Engels hier beskikbaar.

  • Bargain-blog
    Op soek na ‘n winskopie? Lees ons gereelde bargain-blog op die tuisblad

Hieroor is ons opgewonde! Ons nuwe tuisblad

  • Fokus-blokkies (middel bo op tuisblad) – nuus wat jy moet weet, ons hou jou op die hoogte
  • Nuut op sarie.com-funksie (middel onder op tuisblad) – onmiddellike toegang tot die nuutste inligting enige plek op sarie.com
  • Makliker navigasie – sien kleurblokke in die derde kolom

Só maak ons jou lewe makliker

Jou 5 minute vandag – ‘n resep, ‘n stylwenk, iets wat jy dalk nie geweet het nie, celeb-nuus en woorde om oor na te dink – élke dag! ‘n Weeklikse spyskaart – nóú in ‘n nuwe, makliker formaat. Vinnige spyskaart-idees vir wanneer gaste dalk ongenooid opdaag . . .
‘n Maklik-om-te-gebruik-kalender - dis jou wêreld, jou gebeure. Vertel ons en sien wat in jou omgewing aan die gang is. Laai self die datums en foto’s. SARIE KOS se Nuttige Skakels – haastig op soek na ‘n spesiale resep? Klik hier vir die kortpaaie

Sluit aan by die groter SARIE-gemeenskap op ons forum, Facebook, Twitter en Blueworld

  • mariska

    Sarie, jy bly maar uitsonderlik en inspireer regtig !!!

  • http://sarie.com Louise Venter

    Sarie, ek is 62 en vandat ek kan onthou loop jy die pad saam met my – baie dankie

  • Hester Naudé

    Sarie, ek loop al vandat ek myself kan onthou die pad saam met jou! Hoe lyk dit met ‘n lekker vervolgverhaal soos van ouds?

  • Welma den Haan

    Sarie, jy is regtig ‘n vriendin op ‘n Vrydagaand as ek alleen tuis is en die wind waai so sterk buite dat ek nie eens ‘n venster kan ooplos nie. Dankie vriendin, ek lees jou graag van hoek tot kant, van voor tot agter.

  • Valerie MacMahon

    Ek lees die SARIE altyd van voor na agter – absoluut ALLES! Wat ‘n wonderlike tydskrif! Bly so voort!

  • E Brand Dwarskersbos

    Baie dankie vir die nuutste Sarie. Wel eintlik het ek nou twee, want die eerste een het nie die CD ingehad nie, toe koop ek n tweede. Watter teleurstelling, hy het hom wragtig ook nie in nie. Lees ek dalk die
    voorblad verkeerd?

  • Maryke van SARIE

    Hi E Brand. Die Mei-uitgawe van SARIE het nie ‘n CD as ‘n geskenk nie, maar ons gee wel 5 van Steve se nuwe CD’s weg. Die details van dié weggee is op bl. 137.