Het jy gehoor?

SARIE-fotograaf Phyllis Green se foto’s by uitstalling

SARIE se bekroonde fotograaf Phyllis Green se fotografiese werk Drawing with light is tans op ‘n uitstalling by Harries Pancakes in Houtbaai te sien. Dit is ‘n MAP South Africa-projek (Modern Art Projects). Die uitstalling duur tot einde Junie.

Lees meer oor Phyllis Green se foto-uitstalling en kyk na nog foto’s uit Drawing with light.

Kyk die foto van Roland Schoeman waarvoor Phyllis bekroon is.