Het jy gehoor?

SARIE kuier agter die skerms by Robbie Wessels se nuwe video

Allerhande vreemde karakters speel in dié skreeusnaakse musiekvideo. Rex van Coleske Artisits, wat die Rugby is groot-album vrygestel het, Thean Kotze van Ses snare en Robbie se broer Hamilton is onder andere daarin te sien.

Die video is op Loftus Versfeld geskiet en sal nog voor die afskop van die Rugby-Wêreldbekertoernooi op 9 September te sien wees.

Gereed vir aksie

Rex Van Deventer, Robbie Wessels en SARIE se Dale Niehaus

Robbie Wessels

[box:full:grey:both]

Vir al die foto’s gaan na die galery

[/box]

Volg SARIE op Twitter en Facebook

  • francis Herselman

    kan nie wag,dit kan net die lagspiere laat lewe,staan voor in die ry,mooi manne