FOTO Unsplash

FOTO Unsplash

Het jy gehoor?

SARIE-lesers skryf saam ’n gedig!

Hierdie week gaan iets opwindends gebeur! Ons gaan almal sáám ’n gedig skryf. 

Ons plaas die eerste reël vandag (5 September) op Facebook en julle skryf die tweede reël. Die reël met die meeste ‘LIKES’ word gekies en dan vra ons julle om die derde reël te skryf, ens.

Neem deel en wees deel van ons SARIE.com-gedig!

FOTO Unsplash

FOTO Unsplash

Teen die begin van volgende week sal ons kan sien hoe ons SARIE.com-gedig lyk.

Intussen kan jy wys hoe lyk jóú Afrikaans op afrikaans.com en jy kan tot R10 000 wen!

Selfie 1667 × 833