• Giselle Piscaer

    Ek dink erfsondes, is opreg van Suid – Afrika se beste televisie reekse. Die storielyne, die akteurs, die acting, is uit die boonste rakke. Ek is mal oor Henriette Gryfenberg, ek is skoon jaloers op haar talent, maar natuurlik op ‘n baie mooi manier.

  • Hannelie

    Ek Stem! Dink daar is baie min skrywers wat by Henrietta kan kers vashou. Hou asseblief altyd aan met skryf!

  • Rene Odendaal

    wie op die aarde speel Renata-ek kan dit net nie opspoor nie-ek dink sy is briljant!!!

  • Chantelle Rheeder

    Ek volg Erfsondes nou al van die begin af, kan nie wag vir reeks 3 nie, julle moet gou maak asb!

  • Elize

    Isadora Verwy speel die rol van Renate! Briljante aktrise Erfsondes is die beste reeks in jare en hou net nie op om te verras nie.

  • Essie Els

    Ek mis nie een episode van erfsondes nie,partykeer maak ek dit net optyd elke Dinsdag om 7:30 op sabc2. Henriette jy is sowaarlik die beste skrywer-skepper van die reeks ooit!, trots op SA talent in ons Afrikaanse stories"sepies" die Akteurs? ag wat vra jy nog""apsolute riekie”whong”’renata”’pote en die twee Hoofspelers "ek dink hul is’ alles is net fantasties. baie goeie werk!!

  • Hanli

    Henriette is n uitstekende skrywer! ek kan nie wag vir erfsondes drie nie.

  • Andre van Tonder

    Ek kan nie wag vir die nuwe reeks om te begin. Henriette skryf baie goed

  • Joan

    Is dit nou ‘n nuwe reeks? want hulle wys die selfde reeks oor en oor en oor.

  • Ronel

    O jinne! Wanneer het Erfsondes 2 dan gewys??? Ek kyk nou weer die 1e reeks een op SABC2 Dinsdae aande en love dit! Wanneer wys erfsondes 2?

  • Persomie

    Ek is mal oor die reeks Erfsondes en kan nie wag vir reeks 3 nie. Kyk nou weer die 2de reeks wat op SABC2 geher word.Henriette jy is tops en so ook al die akteurs wat in Erfsondes verskyn.

  • Liezille Janse van Rensburg

    Ek kan nie wag nie! Ek sien al so lank uit daarna. Diet lyk of dit exciting gaan wees. Ek is mal oor erfsondes….

  • Mariska

    Puik reeks. Kan nie wag nie!!!

  • Bronwyn

    Kan nie wag vir dit om op TV te kom nie! Sien al baie lank hierna uit!

  • Bronwyn

    @ Ronel, erfsondes 2 is tand weer op SABC2

  • Helene Truter

    Ek is gelukkig genoeg om saam met Henrietta aan hierdie reeks te werk. Erfsondes drie gaan die kykers ruk. Henrietta is bereid om kanse te waag en julle gaan vasgenael sit!

  • Belinda

    My dogter is 13 en my seun word volgende maand 12, en kyk as erfsondes opkom dan roep hulle my as ek nie naby die tv kamer is nie dan sit ons drie eers en tv kyk. Ons is almal opgewonde oor die nuwe reeks. Die storie is puik, dis nie commen of afgesaag en voorspelbaar nie soos al die ander sepies en reekse nie. Jou storielyn is puik en dankie vir lekker kyk tyd saam my TWEE ENGELE!!!!

  • Susan Jonker

    Kan nie al die episodes sien nie. Dit bots met Bybelstudie. Maar dit wat ek gesien het is puik!

  • Hannatjie

    Exciting kan nie wag nie!!

  • Jeanette de Jager

    wil net weet of erfsondes 3 regtig vanaand begin , sien niks op sabc2 nie, kan nie wag vir reeks 3 om te begin nie!!!

  • Christa Espag

    Ek is mal oor Erfsondes mis dit vir niks in die wereld nie .

  • Alice Mynhardt

    Ek mis nie een episode nie. Dis puik. Het nog altyd gedink "Chris" is aantreklik, maar in lewende is hy sexier as ooit en baie vriendelik. Ekt hom vir die 2de keer saterdag gesien en hys steeds so vriendelik soos die 1ste keer, en damn sexy hoor.

  • Jenny

    Mmmm, eerste 2 reekse was stukke beter as die derde reeks. Pity. Teleurstellend. Ons was so mal oor die reeks.