sr0908annamart_6_
Het jy gehoor?

SARIE se gunsteling-foto’s van Anna-Mart

Anna-Mart kon net sowel die gesig van ’n skoonheidshuis gewees het. Of SARIE haar nou opgetower het met die glans van ’n Hollywood-ster, haar hare elegant teruggeswiep het of haar met ’n prettige pixie-haarstyl in ’n rok van rose afgeneem het, sy was altyd ’n treffer. Daar was ook die kere dat sy met ’n slanke lyf beeldskoon en selfversekerd vir een van ons vele voorblaaie geposeer het.

In 1996 was Anna-Mart een van die gesigte in David Dodds se kalender Portraits of South Africa’s Beautiful Women. Michélle van Breda, destyds SARIE se skoonheidsredakteur, het haar genomineer en self die stilering gedoen.

Anna-Mart

AUGUSTUS 2009 (CLINTON LUBBE)

Anna-Mart

APRIL 2006 (LEANA CLUNIES-ROSS)

Anna-Mart

JANUARIE 1992 (DAVID DODDS)

Met hare elegant teruggeswiep.

Anna-Mart

VOORBLAD, NOVEMBER 2004 (LEANA CLUNIES-ROSS)

Prettig met ‘n pixie-haarstyl en in ‘n rok van rose.

Anna-Mart

VOORBLAD, SEPTEMBER 2001 (DAVID DODDS)

Slank en vol selfvertroue

Anna-Mart

JANUARIE 1992 (DAVID DODDS)

Sy kon die gesig van ‘n skoonheidshuis gewees het…

Anna-Mart

Soveel buie, soveel fasette. Anna-Mart kan die grense verskuif vir ‘n fotosessie.

AUGUSTUS 2009 (TINUS MULLER)

Kaalvoet en ongekunsteld

Anna-Mart

SEPTEMBER 1999 (DAVID DODDS)

Sensueel en moody

Anna-Mart

NOVEMBER 2004 (LEANA CLUNIES-ROSS)

Uitdagend in ‘n skepping van blare en rosies deur Franz Gräbe en Coenie Hattingh van Franz Gräbe Flower Couture.

Anna-Mart

AUGUSTUS 2009 (PHYLLIS GREEN)

Of speels, terwyl sy in haar Wellington-stewels die figuurtjie in die Interflora-advertensie namaak.

AUGUSTUS 2007 (LEANA CLUNIES-ROSS)

In 2007 het sy haar hare grys laat uitgroei vir haar rol in Die Twaalfuurwals. En grys vir SARIE se voorblad geposeer – dís nou selfvertroue!

Anna-Mart

  • http://vzbvrvzezfbu.com/ evgrdnqkpv

    q1GjT9 vqkvufbuhwkh, [url=http://ilycackwvoku.com/]ilycackwvoku[/url], [link=http://wpqrvwvwtlaa.com/]wpqrvwvwtlaa[/link], http://ixogugzksief.com/

  • Linda Greeff

    Sjoe, wat sê ‘n mens! So beeldskoon en haar geaardheid beklemtoon net haar skoonheid

  • Ethel Lottering

    Ai, sy is darem pragtig!! Oor al die jare kan mens net die karakter sien wys word met dieper insig wat net die Universiteit van die Lewe jou kan toebedeel!

  • Sorine Swanepoel

    Beeldskoon!!!

  • Marie Steyn

    Ai, sy is net pragtig, pragtig en stylvol.

  • Tersia Botes

    ek was al van sonkring se dae "gehook" op anna-mart.het selfs ‘n plakboek gemaak met artikels, foto’s, verhoogstukke bygewoon, handtekening, alles.
    bietjie ouer geword en minder tyd vir plakboek gehad.jammer anna-mart gaan
    nie meer op die strate van jo’burg gesien word nie nou dat sy haar franse
    haven ontdek het.(skoon jaloers). een ding wat ek wel probeer uitvind.in een uitgawe het sy van ‘n skoonheids salon gepraat waar sy gaan vir gesigsbehandelings.as julle dalk weet sal ek dit baie waardeer.
    groete tersia

  • Marie Drotsky

    Ek wil graag meer fotos van Anna-Mart van der Merwe he met haar Pixie-haarstyl in Sarie Nov 2004.
    Baie dankie
    Marie Drotsky

  • Jenny Smith

    Sy lyk mooi in kort of langhare, is sy nie pragtig nie? Altyd so inspirerend om van haar te lees.

  • Esté Daniel

    Hierdie vrou, is vrou. Sy is van die mooiste mense wat ek al in my lewe gesien het ( innerlik en uiterlik) In vandag se lewe is daar baie min sterre wat soos sy is. As ek n foto van haar sien kry ek hoenderveis.

  • frltksg

    vIfasb azguzwwuviwt, [url=http://kiaosdfmrqoh.com/]kiaosdfmrqoh[/url], [link=http://datigskbbqnw.com/]datigskbbqnw[/link], http://sazdcixxwjse.com/

  • Marianne

    Wow wow wow!! Wat ‘n beeldskone vrou!! Gemaklik in haarself. Lank lewe Anna-Mart! :)