Het jy gehoor?

Nuut! SARIE 40 flitsverhale

Dit sal jou laat voel of jy lank in ’n lekker warm bad gelê het . . . nogal in die geselskap van skitter-skrywers. En daar’s heelwat verrassings, want ons wed jou jy’t nie gedink ’n paar gewilde sepiesterre kan skryf óók nie. Nes ’n radio-vrou en ’n sangeres . . .

SARIE 40 flitsverhale het pas by Human & Rousseau verskyn (R165), saamgestel deur André le Roux. Kyk net wie jy almal daarin sal raaklees:

Wilna Adriaanse
Margaret Bakkes
Ettie Bierman
François Bloemhof
Chris Botha
Helene de Kock
Lochner de Kock
Carina Diedericks-Hugo
Diana Ferrus
Jeanne Goosen
Rachelle Greeff
Henriëtta Gryffenberg
Helena Gunter
Elsa Hamersma
Marlize Hobbs
Koos Kombuis
E. Kotze
Kristel Loots
Margot Luyt
Jackie Nagtegaal
Reinet Nagtegaal
Nataniël
Ronel Nel
Elize Parker
Chanette Paul
Albi Prinsloo
Riette Rust
Riana Scheepers
Wilna Snyman
Pat Stametélos
Sonja Strauss
Amanda Strydom
Joanna Troost
Anna-Mart van der Merwe
Marita van der Vyver
Talita van Graan
Neels van Jaarsveld
Pierre van Pletzen
Eben Venter
Anoeschka von Meck

Kyk uit hiervoor in boekwinkels landwyd.

Nog ‘n nuwe boek uit die SARIE stal: Proe die lekker, kos-inspirasie uit SARIE. Bestel dit hier.