Fader-voorbladgesigf
Het jy gehoor?

SARIE Voorbladgesig 2014 se top-36 finaliste

Die grootste nog in die vier jaar van ons wedstryd!

Van Gobabis in Namibië tot Grabouw, van Postmasburg tot Pretoria, is byna 12 000 inskrywings – ’n rekordgetal – ontvang. En ná dae van beoordeling en ure van kopkrap wys ons die top-36 finaliste! Daar is weer twee kategorieë en twee wenners: 18 tot 30 jaar en 31 jaar en ouer. Maar net een sal op ons Oktober-voorblad verskyn …

 

Hier is die eerste 9 van ons top-36 finaliste …

Môre wys ons die volgende 9 finaliste op SARIE.com.

Onthou ook om jou kaartjie te bespreek vir die glansgeleentheid waar die wenner aangekondig word – jy is genooi!! KLIK HIER om jou kaartjie te bespreek.

Die top-10 finaliste …

AUGustus aug elma smit

Wie is die top-10? Vind uit in die Augustus-uitgawe van SARIE – nóú op die rakke! Of koop jou tydskrif digitaal – lees HIER hoe.