SARIE NOVEMBER 2013
Het jy gehoor?

VIDEO: SARIE Voorbladgesig-wenners, Marike en Zelda

 

Oë en ’n glimlag wat toor met die kamera. Die een SARIE se Voorbladgesig 2013, Marike Nel, die ander, Zelda O’Brien, ons tweede wenner en ma van drie. In ouderdom verskil hulle 20 jaar, maar wanneer dit by ’n voorblad kom, is albei wêreldklas…

 

 

Marike Nel, 21, van Pretoria is ons algehele wenner

FOTO: Leana Clunies-Ross

FOTO: Leana Clunies-Ross

Jy moet by ’n punt kom waar jy besef jy is uniek, jy mag maar goed voel oor jouself

FOTO’S van ons prag-geleentheid waar die wenners aangekondig is

Zelda O’Brien, 40, van Rondebosch is ons tweede wenner

FOTO: Leana Clunies-Ross

FOTO: Leana Clunies-Ross

Jy moet alles insit, want jy lewe net een keer

Hieronder is die Dagbreek-insetsel oor dié pragtige wenners en die spog-geleentheid waar hul aangekondig is:

SARIE NOVEMBER 2013

 

 

 

Lees meer oor ons wenners PLUS nóg pragtige foto’s in die November-uitgawe van SARIE.

  • Karen Bezuidenhout

    Die wenner(s) is pragtig, ek verstaan net nie waarom Sarie elke jaar die kompetisie verander nie. Laas jaar was daar net een wenner en nie ‘n naaswenner nie. Dis nie regverdig teenoor die ander finaliste nie. Hulle moet die kompetisie reels dieselfde hou. Laasjaar het Johanna van finaliste ‘n selfoon gewen as Mej Persoonlikheid maar daar was geen sprake van ‘n Mej Persoonlikheid’s prys ten tyde van die kompetisie nie. So is dit nou Michelle wat elke keer haar kompetisie reels verander soos sy die tyd verloop? Regtigwaar…