FOTO: Instagram

FOTO: Instagram

Het jy gehoor?

#SARIEraai- wie is dié twee bekende werklikheidsterre?

Kan jy raai wie dié twee oulike 13-jarige meisies is? WENK: Albei het op werklikheidsreekse bekend geword …

Ja! Dit is Kim Kardashian en Nicole Richie as tieners! Kim Kardashian het dié foto op haar Instagram-blad gedeel as deel van die trend #throwback waar mense ou foto’s van hulself laai. En ’n Donderdag is die gewildste dag daarvoor met die hashtag #throwbackthursday of #tbt.

Nóg bekendes se #throwback foto’s

Deel jou #throwback-foto’s met ons! Laai dit op Twitter of Instagram en noem @SARIEtydskrif in jou beskrywing!