Het jy gehoor?

SA’s got talent – die eerste video

Oudisies vir SA’s Got Talent is onlangs landwyd aan die gang, en jy’t waarskynlik al van Barend van Vuuren se gedig gehoor. ‘n Ware Susan Boyle-oomblik. Of wat van daardie slangdanseres?

Nou, hier’s Jaytee Turner met sy weergawe van Tina Turner se liedjie Private Dancer

Randall Abrahams (Idols), Shado Twala en Ian von Memerty (Strictly come dancing) is die beoordelaars. SA’s Got Talent begin die 1ste Oktober om 7.30 nm op SABC2 wys.