FOTO: Gallo Images / Getty Images

Het jy gehoor?

Scarlett Johansson het ‘n nuwe sexy bob-haarstyl

Die haarstillis van die Hollywood-celebs, Oribe, het onlangs vir aktrise Scarlett Johansson ‘n nuwe meer moderne medium-lengte bob gesny.

Volgens hom is haar kuif tipies Brigitte Bardot en is haar punte oneweredig gesny soos supermodel Christie Turlington destyds in die 90’s dit gedra het. Hy het haar haarkleur ook ligter gemaak vir die somermaande.

Die medium-lengte van die snit pas, volgens hom, alle gesigvorme en veltone. Dis die perfekte lengte wanneer die voorpunte amper aan die skouerbeen raak. Onder die ken is té kort! Dis ‘n baie veelsydige styl en omdat dit effens langer is, laat dit jou toe om dit op te dra wanneer jy so voel. En die ongelyke punte maak die styl onmiddellik sagter.

Hou jy van haar nuwe styl?

* Lees meer oor haar nuwe haarstyl.

* Probeer verskillende haarstyle op jou foto.

  • Klein bietjies te deurmekaar vir Scarlett!

  • Marlene de Wet

    Sy is jonk, sy kan dit so dra, maar wat van my, ek soek ‘n nuwe bob styl en ek is beslis nie meer jonk nie. (Voel nie so nie, maar is)

  • 8Mk6Xb ghscfvgdwogj, [url=http://fkulqlaargev.com/]fkulqlaargev[/url], [link=http://bodvtxetoepn.com/]bodvtxetoepn[/link], http://rkoygfxggqul.com/

  • HM8InT rmkqdkfvclxy, [url=http://grilwpdfnslg.com/]grilwpdfnslg[/url], [link=http://mfxnyhvqtnec.com/]mfxnyhvqtnec[/link], http://aftdkjmmdwwi.com/