FOTO Instagram / @markso85

FOTO Instagram / @markso85

Het jy gehoor?

Scarlett maak springmieliewinkel oop

As jy eendag in Parys, Frankryk, rondloop en die lus vir springmielies oorweldig jou, kan jy dit nou sommer by die Hollywood-aktrise Scarlett Johansson koop.

Scarlett het onlangs ’n gourmet-winkel in Parys, Frankryk, geopen. Vir springmielie- én Scarlett-liefhebbers klink dit soos ’n droom!

Die Her-aktrise en haar man, Romain Dauriac, het die naweek ’n klein opening vir YummyPop gehad.

Scarlett was nie bang om haar hande vuil te maak nie. Sy het die rooi tapyt verruil om agter die toonbank te staan en self van die te klante bedien.

A photo posted by WD_Fox (@wd_fox) on

“’n Jarelange droom was nog altyd om ons gunsteling-peuselhappie na een van ons gunsteling-stede te bring”, het Scarlett aan E! News gesê.

 

Jy kan ook lekker springmielie-geregte maak met dié resepte van SARIE se kosredakteur Herman Lensing:

Springmielies met parmesaan-kors

Foto's deur Lee Malan

FOTO Lee Malan

 

Karamel-en-okkerneut-springmielies

Karamel-en-okkerneut-springmielies

Karamel-en-okkerneut-springmielies
FOTO Donna Lewis

Bronne: Daily Mail, E News

Lees nou

Onverwagte trend uit die Ooste

Nóg ’n bekende word pa!

Minki se look vir ‘Boer soek ’n vrou’