@micheleburger1

@micheleburger1

Het jy gehoor?

Schalk Burger se oudste is 2 – en begin al hoe meer na sy pa lyk

Schalk Burger en sy gesin het onlangs na Japan vertrek waar hy nou gaan rugby speel. En sy oudste, Schalk jr., verjaar vandag in die vreemde

Vroulief Michele het dié foto op haar Instagram-profiel gedeel met die byskrif:

Happy 2nd Birthday to this incredible boy! So proud to be your mommy 

FOTO: Instagram @micheleburger1

FOTO: Instagram @micheleburger1

En hoe ouer Schalk jr. word, hoe meer begin hy soos sy bekende pa lyk. Kyk net na dié foto’s!

FOTO: Instagram @micheleburger1

FOTO: Instagram @micheleburger1

FOTO: Instagram @micheleburger1

FOTO: Instagram @micheleburger1

 

FOTO: Instagram @micheleburger1

FOTO: Instagram @micheleburger1

Dit lyk asof die Burger-gesin saam met nuwe baba Nicol goed in Japan aanpas – lees meer hier.

SARIE het vroeër vanjaar dié kosbare portret van die pa en sy twee seuns geneem.

FOTO: Willem Lourens

FOTO: Willem Lourens

Ons het ook vir Schalk ’n bietjie uitgevra oor hoe dit is om pa te wees vir 2 laaities.

Wat is jou kosbaarste oomblik as pa? 

Die kere wat ons mekaar laat lag.

Wat het jy by jou pa [ook Schalk] geleer wat jy aan hulle gaan oordra? 

’n Lus vir die lewe en ’n goeie humorsin.

Jou grootste uitdaging as pa? 

Ek woon baie gesellighede vir werk by en is dag en nag besig. In die ou dae het my vrou, Michele, saamgekom. Nou gaan ek meestal op my eie.

Wat wil jy graag vir jou kinders leer? 

Nederigheid en liefdadigheid.

Lees meer HIER