schalk_michele_881_310w
Het jy gehoor?

Schalk Burger se seun kry familienaam + nog ‘n foto

Michele het dié naam op haar Twitterblad bevestig: “Our precious son! Schalk Burger the 7th!”

Baba Schalk Burger

Sy het ook via Twitter laat weet hoe bly sy en Schalk oor hul nuwe bondeltjie is: “Can’t keep our eyes off our little boy! Best feeling in the world becoming parents – no words can describe this joy ♥”

WP Rugby en verskeie ander bekendes in die sportwêreld het die paartjie gelukgewens op Michele se Twitterblad.

  • Veronica Vos

    Baie Geluk julle met die Geboorte van Schalk Burger die 7 de. Mag hy net vreugde en liefde vir julle bring. Pas hom mooi op. Hulle word so vinnig groot

  • Theresa

    Veels geluk met julle eersteling!. God rykste seeninge vir hom vorentoe.