sean else familiefoto's
Het jy gehoor?

Sean Else se pragtige gesinsfoto’s

Sean en sy vrou, Carla, en hul vier seuns was onlangs vir ’n buitelug-fotosessie deur Artifex Creative Photography. Die kroos het alte kostelik gelyk! 

Op die hooffoto hou Sean vir Daniel vas en Carla hou vir baba Noah in haar arms. Saam met hulle is die ouer boeties Vaughn (links) en Caylem (regs).

Pasgebore Noah en sy ouboet Daniel het te pragtig gelyk in dié foto’s:

Maar dis Noah, wat byna twee maande oud is, wat die kollig gesteel het:

Sean en sy Carla lyk nog net so verlief soos altyd.

Lees ook: