Het jy gehoor?

Eksklusief: Sean Else wys sy kleinspan

Vervaardiger Sean Else en sy vrou, Carla, se babaseun is byna vier maande oud en klein Daniel Ryan Else word by die dag net ouliker!

Min mense weet dat rolprentmaker Sean die trotse pa is van nie net een nie, maar drié oulike seuntjies. Noudat sy oudste bewus is van sy aanneming, spog hy vir die eerste keer in ’n onderhoud: Ons is one big happy familySean deel gereeld  foto’s op Facebook van die vier maande-oue lid van die Else-gesin.

Só het Daniel kort na sy geboorte gelyk

So lyk klein Daniel Else deesdae. FOTO: Facebook

So lyk klein Daniel Else deesdae. FOTO: Facebook

Eksklusief in dié maand se SARIE

Nina Swart Feb 2014

 

Lees ‘n eksklusiewe onderhoud met Sean en Carla in jou Februarie-uitgawe van SARIE

Teken hiér in op SARIE Digitaal.