Emilia Clarke
Het jy gehoor?

Sexyste vrou in die wêreld: Game of Thrones se Emilia Clarke

Die Game of Thrones-aktrise Emilia Clarke is deur die tydskrif Esquire as die sexyste vrou ter wêreld aangewys. 

Jy hoef nie lank na die foto’s te kyk om te verstaan hoekom sy met dié titel geëer is nie!

Emilia Clarke

Die 28-jarige Britse aktrise sal weer te sien wees in die sesde seisoen van Game of Thrones, wat volgende jaar op die kassie verskyn. 

Emilia Clarke

Nóg vroue wat al met dié titel weggestap het

  • Penélope Cruz (2014)
  • Scarlett Johansson (2013, 2006) – sy was die eerste vrou wat dié titel twee keer gewen het
  • Mila Kunis (2012)
  • Rihanna (2011)
  • Minka Kelly (2010)
  • Kate Beckinsale (2009)
  • Halle Berry (in 2008 was sy op 42 die oudste wenner tot dusver)
  • Charlize Theron (2007)
  • Jessica Biel (2005)
  • Angelina Jolie (2004)

Bron: Esquire

Lees ook 

ZZZ

Lees HIER vir meer inligting oor #StrongerTogether