Shakira en Gerard Pique
Het jy gehoor?

FOTO: Shakira se baba-maag word groot

Die sangeres Shakira het vandag dié foto van haar groeiende baba-maag gedeel. Sy en haar man, die sokkerspeler Gerard Piqué, gaan binnekort hul tweede kind verwelkom.

Kyk hoe groot is Shakira se baba-maag al! Dié 36-jarige sangeres lyk gelukkig en gemaklik in dié foto op haar Instagram-blad. Dis geneem ter viering van Gerard (27) se 100ste wedstryd vir die sokkerspan FC Barcelona.

Celebrated my partner Puig’s 100th Anniversary tonight, and wearing my new favorite accessory, #Rock! Shak

Ett foto publicerat av Shakira (@shakira) den

 

Shakira se eersteling, Milan, is al 20 maande oud en lyk baie soos sy bekende pa!

¡Feliz día del padre! Happy Father’s Day! (Foto / Pic: June 6th / 6 de Junio – Washington DC) Shak

Una foto publicada por Shakira (@shakira) el

Die Colombiese Shakira en Spaanse Gerard gaan al vir 3 jaar uit, maar het nog geen planne om te trou nie. 

Nog foto’s van bekendes wat swanger is

Dunay van Heerden

Kate, die hertogin van Cambridge

FOTO: Getty Images / Gallo Images

FOTO: Getty Images / Gallo Images

Bron: Hello!