FOTO: Instagram @amfar

Het jy gehoor?

Sharon Stone op 56

Die Hollywood-aktrise Sharon Stone is 56 jaar oud, maar daar is geen keer aan haar nie. Nie net lyk sy jeugdig nie, sy het ook nog die danspassies van iemand jare jonger as sy.

Dit was onlangs amfAR (’n liefdadigheidsorganisasie van die rolprentbedryf wat vigs-navorsing ondersteun) se inspirasie-gala in Los Angeles, en Sharon Stone het by dié geleentheid gewys dat jy net so oud is soos wat jy voel.

Sy het pragtig gelyk in ’n swart rok.

Sharon lyk nie veel ouer as wat sy in 1993 gelyk het nie!

SKIP DIGITORIAL

Sharon Stone in 1993
FOTO: Associated Press

Boonop het Sharon haar danspassies uitgehaal. Klik HIER om dié video te kyk.