Het jy gehoor?

SHOUT SA – Danny K, Steve, Kurt, Karen Zoid en ander sing teen geweld

Hulle het ook ‘n musiekvideo gemaak (kyk hieronder).

Alle winste wat die liedjie en die Shout-handelsmerk maak, word geskenk om slagoffers van geweld te ondersteun en aan veldtogte wat geweld probeer bekamp.

SMS SHOUT na 33335 om R20 te skenk en ook die SHOUT-liedjie op jou selfoon te ontvang.

Húlle sing saam:

  • Freshly Ground
  • The Parlotones
  • Danny K
  • Lira
  • Kabelo
  • Prime Circle
  • HHP
  • Steve Hofmeyr
  • Hugh Masekela
  • Louise Carver
  • Kurt Darren
  • Arno Carstens
  • Loyiso
  • Rebecca Malope
  • Gang of Instrumentals
  • Watershed
  • Yvonne Chaka Chaka
  • Karen Zoid
  • The Soweto Gospel Choir
  • RJ Benjamin
  • Jamali
  • Heinz Winckler
  • MXO
  • Tamara Dey and Flash Republic
  • NKD
  • Kwela Tebza
  • Skwatta Kamp
  • Siphokazi
  • Ed Jordan
  • Proverb
  • Jacques Terre’blanche
  • Tasha Baxter
  • Wafeeq
  • Obita
  • Bezwana
  • In Cha
  • JAE
  • Emmanuel Castis
  • Albert Frost
  • Gift Gwe

Hulle is ook op die video:

  • Elana Afrika
  • Jeremy Mansfield
  • DJ Fresh
  • Mark Pilgrim
  • Pabi Maloi
  • Lee Ann Liebenberg
  • Vanessa Carrera
  • Leanne Manas
  • Nonhle Thema
  • Kerishnie Naiker
  • Darren “Whackhead” Simpson
  • KB
  • Baby Jake
  • Joey Rasdien
  • Sophie Ndaba
  • Shaleen Surtie-Richards
  • Alex Jay
  • John Robbie
  • Redi Direko
  • Anna-marie

    Wat ‘n wonderlike liedjie. Ek hoop dit word meer bemark sodat almal in SA dit kan sien en ‘n werklike verskil maak. As ons saam staan kan ons misdaad en gewelk klop!!

  • fMRazc zlvxrzsrbbwk, [url=http://bsqeujhbtzhx.com/]bsqeujhbtzhx[/url], [link=http://skzhtzbuinch.com/]skzhtzbuinch[/link], http://muundkefanvj.com/

  • Susan

    Is daar nog geen wins. Hoekom sien ons niks gebeur nie. Daar is slagofers verseker.