FOTO Gallo Images / Getty Images

Het jy gehoor?

Sienna Miller se ma is … Afrikaans!

Wag, wat?! Die Britse aktrise Sienna Miller het in ’n onderhoud met Channel24 verklap dat haar ma ’n Suid-Afrikaner is en Afrikaans kan praat. 

Channel24 het ’n onderhoud met Sienna en die Amerikaanse akteur Ben Affleck gevoer oor hul nuutste fliek, Live By Night.

Deur die loop van die onderhoud het die joernalis, Bronwyn McKay, laat val sy is ’n Suid-Afrikaner en gevra of een van hulle al die land besoek het. Sienna het dadelik geantwoord.

“My ma is Suid-Afrikaans en praat Afrikaans.”

Wat!

Kyk die onderhoud hier:

Lees nou

#SARIEfees is hier!

Elma Smit-blog: Die plooi-oorlog

Evan Rachel Wood is verloof