FOTO: Instagram simonenortmnn

FOTO: Instagram simonenortmnn

Het jy gehoor?

FOTO: Simoné Nortmann is Céline Dion se ewebeeld

As jy nie van beter weet nie, kan jy die plaaslike aktrise Simoné Nortmann en die bekroonde, internasionale sangeres Céline Dion aansien as ma en dogter. 

Die voormalige 7de Laan-aktrise dink ook hulle lyk na mekaar en het dié foto-samestelling met haar meer as 5 000 Instagram-aanhangers gedeel: “Daardie belangrike oomblik wanneer jy besef jy lyk soos Céline Dion met botoks,” lees die onderskrif.

Dink jy Simoné en Céline Dion lyk na mekaar?

  • JA
  • NEE

Nóg ewebeelde

ZZZ

Lees HIER vir meer inligting