FOTO Instagram @dreabianchi

FOTO Instagram @dreabianchi

Het jy gehoor?

Skokfoto’s van die nagevolge van die Italië-aardbewing

Die aardbewing wat Woensdagoggend in sentraal-Italië plaasgevind het, het verwoesting gesaai in dié Europese land. Tot dusver is 247 sterfgevalle aangemeld, berig BBC. Die aardbewing, wat talle geboue in puin agtergelaat het, het 6.2 op die Richterskaal geregistreer. 

Die aardbewing het veral baie skade op die dorpie Amarice aangerig. “Wat kan ek sê? Dit is ’n tragedie. Die helfte van die dorp is weg,” het Sergio Perozzi, die burgemeester van die dorp, gesê.

Een van die brandbestrydingsbeamptes het op merkwaardige wyse ’n 10-jarige meisie gered nadat sy vir 17 uur onder die puin vasgevang was.

Kyk die video hier:

Skuif die pyltjie om die voor-en-na foto’s van die geboue te sien:

Verbrokkelde geboue in Amatrice.


Geboue in die dorp Accumuli.

Kyk die foto’s wat op sosiale media gedeel is:

A photo posted by Ross (@_ross1990) on

A photo posted by Elena Calosci (@elenacalosci_) on

Bron: Daily Mail

Lees nou:

Viral SA video: Petroljoggies laat almal met ’n glimlag

5 dinge wat jy kan doen om onmiddellik gesonder te wees

Marita en Anna-Mart gesels films en kos