010514SRM049rz
Het jy gehoor?

Skryf nou in vir SARIE Voorbladgesig van die Jaar 2014 in samewerking met REVLON

Die SARIE Voorbladgesig van die Jaar 2014-wedstryd in samewerking met REVLON is nou oop vir inskrywings.

Dalk is jy ons Oktober-gesig! Daar is 2 kategorieë vir vroue 18 tot 30 en vir vroue 31 en ouer. Dus 2 wenners, maar net een kry die gesogte voorblad.

Trotse medeborge is Samsung en Clicks

KLIK hier om jouself in te skryf

KLIK hier om iemand anders in te skryf

voorbladgesiglogo copy

Dít moet jy weet:

  • Jy moet minstens 18 jaar oud wees en ‘n SA of Namibiese burger.
  • Inskrywings (pos en aanlyn) sluit 20 Mei 2014 om 23:59
  • Die beoordelaars kies 36 finaliste wat in SARIE (Julie) sal verskyn.
  • Hieruit kies hulle 10 finaliste wat in ware SARIE-voorbladstyl afgeneem sal word en in ons SEPTEMBER-uitgawe verskyn.
  • Lesers kan aanlyn op SARIE.com vir hul gunsteling gaan stem
  • Een van die wenners sal op die OKTOBER-voorblad verskyn.

KLIK HIER vir die volledige wedstrydreëls

010514SRM048rz 010514SRM049rz

 

  • Clifford Hartley

    The deadline date on this page differs from the one on the Rules page – which is correct?

  • Karine Lillie Wilkens

    Hi wanneer word die 36finaliste aangekondig en hoe?

    • Janine

      Die 36 gekose finaliste verskyn in Julie maand se Sarie. So sorg dat jy Julie n Sarie koop.

  • Janine

    Die 36 gekose finaliste verskyn in Julie maand se Sarie. So sorg dat jy Jullie n Sarie koop.

    • Chantal

      Word die finaliste telefonies laat weet voor die tydskrif uitkom?

  • Michelle

    A email was sent to see the finalists but the app does npt wprk????

    • Zandri

      I also want to know. Cause I also cant see the finalists. Why doesnt the app work?

  • Julene van Dyk

    Hi, ek’t ‘n epos van julle gekry “Sien die top 36 eerste”, maar die link werk glad nie?

    • estelle

      goeie dag ek het ook vandag die epos gekry, maar die link werk nie.
      ek is so nuuskurig omdat in familie lid ingeskrywe is

    • ZenoDiac

      Selfde hier. Die link is gebreek :/

    • Julene van Dyk

      Ok die link werk nou, maar nêrens is die Julie uitgawe te koop nie!? Hoe werk dit??

  • jolene

    My link werk ook nie.

  • Amanda Dowling

    Ek kan ook nie die link oopmaak nie.

  • Julene van Dyk

    Waar is die Julie uitgawe op jul site? Kry hom nêrens nie…

    • Nastassia

      Ek het dit gekry en baie teleurgesteld in hulle keuses… ai daar is darem maar lelike gesiggies jong

      • sharon

        Kan julle (asseblief) vir my ook kyk of ek in is. Sharon Raaths
        Sent via my BlackBerry from Vodacom – let your email find you!

        • Nastassia

          Nope geen sharon nie

          • sharon

            Okey dankie baie
            Sent via my BlackBerry from Vodacom – let your email find you!

          • Nastassia

            0761939921 stuur my n sms dan stuur ek die pics

  • Ronel Djhexi Holtzhausen

    so daar is geen ander manier om die finaliste te sien of selfs te weet wie hulle is sonder om die tydskrif te gaan koop nie? I