Het jy gehoor?

Smokie kom na SA

Smokie is veral bekend vir treffers soos ”Living next door to Alice” en ”Needles and pins”. Hulle gaan onder meer by die KKNK optree. Hulle is ook bekend daarvoor dat hul lewendige optredes briljant is. Die toer maak deel uit van hul Take a minute-wêreldtoer. Hulle gaan ook Rusland, Swede, Duitsland, Ierland en Spanje besoek.

Kaartjies is beskikbaar by Computicket

 

Die toerprogram 

3 April – ABSA KKNK – Oudtshoorn

6 April – NNMU Binnehuise Sportarena – Port Elizabeth

5 April – Grand West Casino – Kaapstad

7 April – Bloemfontein

8&9 April – Carnival City – Johannesburg/Brakpan