FOTO:  Facebook  Hot in Cleveland

FOTO: Facebook Hot in Cleveland

Het jy gehoor?

Só het Betty White haar 93ste verjaardag gevier

Die legendariese aktrise het nie net koek vir haar 93ste verjaardag gekry nie. Nee, die Golden Girl Betty White se kollegas het haar behoorlik met ’n flash mob verras! 

FOTO:  Facebook  Hot in Cleveland

FOTO: Facebook Hot in Cleveland

Elke dag as Betty White op die stel van die gewilde TV-reeks Hot in Cleveland afgelaai word, groet haar assistent haar met ’n kort hoela-dansie. Maar hierdie Saterdag was die dansroetine net die begin van iets groters wat gevolg het.

Kollegas en vriende het saamgespan om vir haar ’n spesiale uitvoering te gee – en die veteraan-aktrise het dit terdeë geniet.

FOTO:  Youtube  TV Land

FOTO: Youtube TV Land

Betty het aangedaan geword teen die einde van flash mob wat byna 2 minute lank geduur het.

FOTO:  Youtube  TV Land

FOTO: Youtube TV Land

VIDEO: Dít is hoe Betty White verras is

Lees ook