stacy_keibler_300
Het jy gehoor?

Só hou George Clooney se meisie haar lyf fiks en viets

Die pragtige langbeen Stacy (32) deel haar fiksheidsprogram in die Junie-uitgawe van die tydskrif, Self. Maar vir haar gaan dit nie net oor oefening nie, maar ook oor genoeg slaap, gesonde organiese eetgewoontes en ‘n goeie velsorgroetine. Oefening is ‘medisyne’ vir haar siel én liggaam.

Maar stel vir jou realistiese doelwitte, is haar raad.

Hier is haar 18 minute-oefensessie.