• Lizette

    Ag sy is te pragtig en Bertha lyk al klaar weer goed.

  • Thea

    Pragtige baba!!! Emma jy lyk ongelooflik mooi….goeie hemel hoe kry jy dit reg om alweer so maer te wees na kleinding se geboorte?

  • Shane

    uhm, dis haar facebook foto, wat lank gelede geneem was??

  • Christa Kapp

    pragtig, pragtig. Eks skoon jaloers oor die dogters. Het 2 seuns, maar veruil hulle vir niks.

  • Salome Delport

    Awesome baba! En jy lyk asemrowend mooi! Geniet die geskenkie.

  • Heidi

    Ag wow!!!! Jy is stunning en pragtig verby! Baba is so mooi en fyntjies! Baie, baie geluk! xx

  • charmaine van heerden

    jy is amazing, jou klein goed is pragtig, so ‘n groot geskenk uit God se hand. Geniet hulle

  • zenika

    Ag, jitte ma. Hulle twee is pragtig nes die ma;-)

  • deon

    baie oulike baba nes die ma kom nou terug soaie toe

  • Annie

    Emma lyk altyd pragtig, lankal se foto of nie. Baie geluk met die pragtige dogter. Net so mooi soos jy.

  • leonie

    Am moeder ma julle pragtig net ons Vader da bo kan ons so mooi maak ne!!!!Baie Geluk en geniet hulle baie!!!

  • LORRAINE

    TE PRAGTIG……BAIE GELUK

    MAAR…………….EKK SOEK JOU WONDERLIKE DIEET…GROOT ASB…!!!!!!!!!!!!

  • Jeanne Bredenkamp

    Baie geluk Emma. Sy is pragtig.. nes jy en sussie. Geniet elke oomblik. Blessings

  • sanet

    Baie geluk Emma. Geniet haar, want hulle raak vinnig groot.

  • RINA FULLARD

    EMMA ! JY HET DIE MOOISTE TWEE DOGTERTJIES,GOD SE GESKENK SO VOLMAAK ! EK IS ‘N GROOOOOTTTTT !!! AANHANGER VAN JOU JY IS AWESOME BERTA !!!!! EK WIL OOK ASB JOU DIEET HE ?

    GROETE

    RINA FULLARD