Het jy gehoor?

Só lyk Juanita se nuwe CD-omslag

Sy het dit “spesiaal en eksklusief” met haar Facebook-vriende gedeel.

“Ek wil graag weer vanoggend baie, baie dankie sê vir verskeie radiostasies landwyd wat nie een oomblik gehuiwer het om my hand te vat, met die speel van my nuwe liedjie “Om jou pinkie” nie,” het sy op Facebook geskryf. Julle sal nooit weet hoe baie ek dit waardeer nie, en ek sal graag persoonlik by elkeen van die stasies wil kom kuier in die toekoms!” sê sy verder.
Wat dink jy van die omslag-ontwerp?
  • Jolandie

    Pragtige omslag vir die nuwe CD. Perfek vir Juanita!! Ek hoop jou nuwe cd gaan sommer baie goed doen!!!Sterkte daarmee!!

  • Petro Calitz

    Dit is WOW WOW STUNNING.

  • Adeline Brooks

    Wow, ek love dit, sy wys nogsteeds nie te veel lyf nie, maar dit lyk immers ‘n bietjie meer "sexier". Well done, kan nie wag vir die CD nie.

  • Petro

    Haar mooiste omslag nog!

  • Felicity Germishuys

    Dis fantasties dit lyk na n nuwe Juanita. Dit pas by die 20ste eeu. Nog n goue states. Bie geluk en sterkte voorentoe.

  • Annette H

    Perfekte foto van ‘n pragtige vrou. Oop, eerlik en tog baie baie sexy!!

  • Carina

    Baie mooi omslag, iets anders as wat sy altyd doen. Ek hoop die cd gaan mooi wees, ek hou nie so baie van die liedjie ‘Om jou pinkie’ nie, glad nie ‘n treffer liedjie nie. Maar nou ja, dalk is die res van die cd mooi. Ek hoop sy het ‘n bietjie engels ook hierdie keer opgeneem, sy sing goed in engels.

  • murtel

    kan nie wag nie

  • PETRO VAN DER LINDE

    WOW WOW DIS PRAGTIG EN BAIE STYVOL

  • Henda

    Dogtertjie-beeld afgeskud ? Lyk nou na n volwasse vrou —sal net na al die jare haarstyl aanpas !

  • Surina

    Sjoe dit is ongelooflik mooi. Ek kan nie wag om die cd te koop nie. Baie mooi!

  • Helena

    Juanita is altyd stunning – stunning!!

  • Mix

    Ek is regtig mal oor Juanita en ek sal nou eerlik wees om te se dat ek nie daarvan hou as mense slegte goed van haar se of dat sy sexy is. Sy is baie baie mooi, maar sexy is nie die woord daarvoor nie. Sy is net beeldskoon en probeer om n goeie voorbeeld te wees vir mense. Ek hou nie van die woord sexy nie.