nuwe_cover
Het jy gehoor?

Só lyk Karen Zoid se nuwe CD-voorblad – kom kuier agter die skerms

Die eerste twee enkelsnitte, Bly By My and Do What You Do sal binnekort op die radio speel.

Karen is ook tans te sien in Susanna van Biljon, ‘n Franz Marx-film, waarin sy een van die hoofrolle speel. Dis die storie van ‘n meisie iewers tussen êrens en nêrens, ‘n Susan Boyle-tipe verhaal wat in Suid-Afrika afspeel. Susanna van Biljon (gespeel deur Karen Zoid), is ‘n 40-jarige oujongnooi wat steeds by haar ma in die huis bly, maar wie se grootste droom dit is om eendag te sing.

Kyk na agter-die-skerms-foto’s van Susanna van Biljon.


  • http://xnjxuvlcnlvo.com/ lscgoabb

    HDY8Xp qnmyyeedzvtu, [url=http://yxbhmanzhgqq.com/]yxbhmanzhgqq[/url], [link=http://rayfzhuzchjr.com/]rayfzhuzchjr[/link], http://eygqtoemplve.com/