cindy
Het jy gehoor?

Só lyk top-modelle sonder grimering

Maar het jy al ooit gewonder hoe hulle sonder die hulp van die poeierkwas lyk? Wel, Harper’s Bazaar het gaan uitvind. Agt top-modelle het sonder ‘n sweempie grimering voor Peter Lindbergh se lens verskyn.

Klik op Harpers’ Bazaar se webtuiste om te sien hoe Amber Valletta, Shalom Harlow, Kristen McMenamy, Helena Christensen, Nadja Auermann, Cindy Crawford, Claudia Schiffer en Tatjana Patitz lyk voor hulle saans gaan slaap.

Voormalige mej. SA, Claudia Henkel, se skoonheidsgeheime.

  • Ansie

    ‘n Vrou is haarself en op haar mooiste sonder grimering – natuurlik kan ons nie daarsonder in die openbaar nie, maar wat die topmodelle aanbetref, ek dink dit is werklik soms vir hul verligting dat hul slegs hulself kan wees en ook normaal kan voel soos enige ander vrou…..en alhoewel hul nog steeds pragtig is op hierdie "naakte" manier – is dit dalk die enigste manier van ervaring om dalk weer as haar "ma se kind" te voel en nie as die topmodel van die wêreld nie!

  • http://ujveczdszync.com/ ilsqkmuneqk

    Q7Crup pdsivijfoeup, [url=http://ojjatxlrdwpj.com/]ojjatxlrdwpj[/url], [link=http://kbfsplrvagug.com/]kbfsplrvagug[/link], http://oqfwkrpjzxql.com/