• Harriet

    EK LOVE HANNON!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • Roelien Pienaar

    Jou Engel, jy slaan die spyker so op die kop, Jy Maak Mooiwees Maklik, jy wys ons soveel idees ek en my ma leer so baie by jou en almal komplimenteer altyd ons grimering want is joune en ons doen soos jy ons leer, en dis altyd ‘n plesier om nou jou te kyk en luister, Sag op die oog, hahahahah !!!!!!! Liefde Roelien xxxx

  • Hyla

    Ek wil ook mooi gemaak word deur Hannon maar en dis n grooooot maar – ek wil nie in n tydskrif of op die tv verskyn nie – ek wil net gaan vir n afspraak, betaal en goodbye se…. en natuurlik my nuwe ‘ek’ geniet… waar kan ons kontak besonderhede kry vir so iets asb…. ek is alreeds 56 jaar en moet dringend plan maak… ek woon in die Kaap… asb help. en o ja, ek wil ook nie afgeneem word nie….

  • Bibabs

    My ouma het altyd ‘n mooi man "’n mooie vloek genoem". Hy is vrekoulik.

  • Carol Griesel

    Beste Hannon

    Ag groot asseblief kan jy help. Ek wil asseblief my hare deur jou laat doen maar net ‘n dood gewone afspraak. Het jy ‘"n salon waar ons afspraak kan maak.

  • Cecily Rudman

    Ek groei my hare nou al vir meer as n jaar want ek wil soooo graag he Hannon moet my bietjie ‘optouch’
    As iemand my vra hoekom ek my hare groei dan is my antwoord altyd ‘ want Hannon gaan iets daarmee doen wat my pas’. Hannon is waarlik fantasties en ek sal sy keuse vertrou al doen hy wat ookal met my hare. As n mens 60 word begin jy eintlik oud word en kan nie meer wegsteek dat jy oud word nie. Ek voel nog 30 en ek dink ek gedra my ook so want ek wil nie oud word nie.
    So Hannon, hier is n uitdaging.EK het jou al in Pick n pay gesien en jy het regtig n warm glimlag wat nie aangeplak is nie.

  • Kitty Ventet

    MANJIFIEK! MWHA!!!!!!

  • Thea

    Ek hoop ek kan ook onder die GLAM GURU se hande deurloop
    Hyt magic hande!!!!
    Al sy modelle waaraan hy vat en vroetel en regskud lyk soos topmodelle uit die mooiste duurste glans tydskrifte
    Ek is 48 en ek t so ietsie dringend in my lewe nodig!!
    So asb Hannon PICK ME !!!!

  • Heleen Botha

    Ai tog met die gejaag van die lewe!! Skeep ek myself maar lekker af vroeg opstaan kinders reg kry vir skool, ek moet jaag om klaar te kry, jaag werk toe, hardloop rond heeldag, jaag huistoe van middag om kinders te kry by die nasorg, huis skoon maak, kos maak kinders help met huiswerk en… en … en dis die storie van my lewe. Lekker vervelig nes my voorkoms.
    Ek wens jy kan vir my kies Hannon ek kort ‘n bietjie woema, hupstoot noem dit net wat jy wil maar ek is moeg vir die vaal, EK!!!!!!!!!

  • Alida

    Isibella en Alida se: Mwah, mwah, mwah…….