FOTO: 
https://instagram.com/kourtneykardash/?utm_source=partner&utm_medium=embed&utm_campaign=photo

FOTO: https://instagram.com/kourtneykardash/?utm_source=partner&utm_medium=embed&utm_campaign=photo

Het jy gehoor?

Só voel familie en bekendes oor Bruce Jenner se transformasie na Caitlyn

Almal praat oor Vanity Fair se voorblad met Caitlyn Jenner, voorheen bekend as Bruce Jenner, wat op die Julie-uitgawe van Vanity Fair verskyn. Huffington Post berig dat talle familielede en bekendes sosiale media gebruik om te wys dat hulle haar transformasie ondersteun.

Get the Porsche out the damn garage. #Caitlyn

A photo posted by Kourtney Kardashian (@kourtneykardash) on

 

  now that’s a cover.   A video posted by Kendall Jenner (@kendalljenner) on

The debut #BruceJenner #CallmeCaitlyn #VanityFair

A photo posted by Giuliana Rancic (@giulianarancic) on

Bron: Huffington Post

Lees ook