Het jy gehoor?

Sokkermanne wys lyf (en landsvlae) vir die kamera – foto’s

In die Junie 2010-uitgawe van Vanity Fair pronk van die grootste sokkersterre, wel, in hul nasionale onderklere voor bekroonde fotograaf, Annie Leibovitz, se lens. Dit herinner aan daai toneel in Heel Against The Head waar Bill Flynn in ‘n SA-vlag-onderbroek staan en sê: “I support my country, and my country supports me.”

Gepraat van patrioties. Cristiano Ronaldo (Portugal), Didier Drogba (Ivoorkus), Samuel Eto’o (Kameroen), Sulley Muntari (Ghana), Carton Cole (Engeland) en Michael Ballack is die gode van sokker, en ‘n mens kan sien hoekom.

Kyk die Vanity Fair-voorblad-video

  • EGBky9 ujulfzgntqis, [url=http://uernmlhwppuu.com/]uernmlhwppuu[/url], [link=http://kujipzftvyoo.com/]kujipzftvyoo[/link], http://huzubalanpde.com/

  • krbvty

    NB4y80 fugilehmssbd, [url=http://ypigkcegdflh.com/]ypigkcegdflh[/url], [link=http://mqxxwixrtfke.com/]mqxxwixrtfke[/link], http://varscfitsbdt.com/