anders
Het jy gehoor?

Spesiale foto’s: Anders wys hul dogtertjie, Karmin

Die gewilde sangpaar Wynand en Lindi Delport, wat ook bekend staan as die musiekgroep Anders, het vroeër die maand hul eersteling, Karmin, verwelkom.

Hulle het dié spesiale foto’s op hul Facebook-blad gedeel van Karmin se geboortedag en ’n fotosessie ’n week of wat later.

Hulle skryf by die foto’s dit was die beste dag van hul lewe. Dié sangpaar het verlede week hul agtste huweliksherdenking gevier.

 

 

Lees ook